Quantcast
Channel: Zuma – SAUK Nuus.net
Browsing all 121 articles
Browse latest View live

Belastingbetalers hoes vir Dlamini-Zuma se veiligheid

Die VF Plus het bekend gemaak dit het belastingbetalers sedert November verlede jaar al byna R800 000 gekos om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-brigade en veiligheid te finansier in haar veldtog...

View Article



Zuma sê Gigaba moet plan maak met ekonomie – sal help as ANC regime minder...

Pres. Jacob Zuma het Malusi Gigaba, die minister van finansies, aangesê om tasbare maatreëls te identifiseer om die ekonomiese uitdagings te takel wat Gigaba in sy onlangse mini-begrotingsraamwerk...

View Article

Te midde van ‘n sukkelende ekonomie word salarisverhogings vir...

Pres. Jacob Zuma het ’n aanbeveling vir salarisverhogings vir staatsamptenare goedgekeur. Zuma se kantoor het Donderdag in ʼn verklaring gesê die president het onder meer die aanbevelings van die...

View Article

R 300 miljoen vermos op herdenkingsdienste van Nelson Mandela

Die Openbare Beskermer, Busiswe Mkhwebane, het by Jacob Zuma aanbeveel dat die Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek moet instel rondom R300 miljoen wat in die Oos-Kaap vermors is by herdenkingsdienste...

View Article

Lede van kabinet druip en kry rommelstatus

Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog...

View Article


Britse banke teen ‘Zumas en Guptas’ gewaarsku

Peter Hain, ʼn lid van die House of Lords in die Verenigde Koninkryk, het Woensdag versoek dat daar dringend ondersoek ingestel word na die bankrekeninge in Londen wat deur Suid-Afrikaanse...

View Article

Nkosazana Dlamini-Zuma: Wittes het grond gesteel

Die ANC se aspirantkandidaat vir die leierskapspos, Nkosazana Dlamini-Zuma, het sonder omhaal van woorde dit reguit gesê dat wittes die grond gesteel het van swartes en die land beroof het. Sy...

View Article

Shaun Abrahams hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag is gepos

‘n Volle regsbank van die hooggeregshof in Pretoria het Shaun Abrahams se aanstelling deur Jacob Zuma as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tersyde gestel en beveel dat Ramaphosa ‘n nuwe...

View Article


Ramaphosa erken met sy waarskuwing dat die ANC inherent korrup is

Aspirantpresident Cyril Ramaphosa het die huidige ANC-leier,Jacob Zuma, se voorstel dat die verloorder in die ANC se presidentsverkiesing tweede in bevel moet wees, verwerp. Die voorstel is reeds...

View Article


Aanstelling van hoof van operasionele intelligensie bevraagteken

Nog ‘n intelligensie aanstelling van Jacob Zuma word bevraagteken aangesien generaal-majoor Feroz Khan geen sekerheidsklaring het nie. Hy beklee dus sedert 1997 sy pos onwettig. Senior intelligensie...

View Article

Abrahams gee Zuma nog tyd om te reageer op korrupsie en bedrog aanklagte

Die afwagtende “geskorste” hoof van die NVG, het Jacob Zuma tot einde Januarie kans gegee om te reageer op die aanklagte van korrupsie en bedrog teen hom. Zuma moet se hoekom hy nie aangekla moet word...

View Article

Noordwes premier word as as ‘Mamparra van die Jaar’ aangewys deur DA

Die DA in Noordwes het die premier, Supra Mahumapelo, Maandag as die “Mamparra van die Jaar” aangewys. Die party meen hy en byna sy hele kabinet moet bedank omdat hulle almal vanjaar druiprapporte huis...

View Article

Maak Zuma reg vir noodtoestand?

Politieke ontleders is verdeeld oor die berigte dat die weermag ‘n taakspan aangestel het om regulasies te formuleer vir ‘n noodtoestand. Die presidensie het ontken dat Jacob Zuma gevra het dat so ‘n...

View Article


Top kandidate vir verkiesings konferensie deur Gupta familie gekies

Volgens Bheki Cele, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Vissery en ook lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, is hy baie ongemaklik met die top kandidate wat genomineer is vir die komende...

View Article

Staatskaping: Zuma kry pak in hof

Jacob Zuma het Woensdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria opdrag gekry om uit sy eie sak te betaal vir sy poging verlede jaar om ’n interdik te bekom om te keer dat adv. Thuli Madonsela, die...

View Article


Gratis Hoër Onderwys – Zuma se R12 miljard flater

Ten spyte van advies daarteen het Jacob Zuma aangekondig dat hoër onderwys vanaf 2018 gratis sal geskied aan “arm” studente. Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het glo gepleit by Zuma om te wag...

View Article

ANC kan nie eers partykonferensie op koers hou nie –‘n aanduiding is van sy...

Die party wat die land probeer regeer, kan nie eens sy eie partykonferensie behoorlik op koers hou nie, wat ‘n aanduiding is van sy algehele onvermoë. Die konferensie het sewe ure laat begin, en daar...

View Article


Babbelas Bathabile Dlamini kry slae oor staatskaping uitlatings

Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga was...

View Article

Drie maatskappye met verdagte verhoudings met regering “sigbaar” by Nasrec

Drie maatskappye wat verdagte verhoudings met die regering het, het stalletjies by Nasrec gehad tydens die ANC sirkusagtige verkiesing. MultiChoice, Sasstec en Sharks Security Services was sigbaar met...

View Article

Burgemeester van Bethlehem betrap met R2,8 miljoen

Die burgemeester van Bethlehem, Lindiwe Makhalema, is betrap met R2,8 miljoen kontant in die bagasiebak van haar motor. Volgens berigte het ‘n plaaslike inwoner haar “verklik” by die polisie. Sy ontken...

View Article
Browsing all 121 articles
Browse latest View live